What is Hip Hermanus_where_to_shop

What is Hip, Hot & Happening in Hermanus  sponsored by Nosy Rosy

where to recharge your batteries  Where to reflect   Where to pray   Where to think   Where to be joyful   Where to celebrate   Where to pray




4X4 Routes
Accommodation
Adventure
Arts & Crafts
Auto Rentals
Beaches
Book Stores
Catering
Clothing
Computer Supplies
Confectionery
Gifts
Golf
Hand Crafts
Health & Beauty
Hikes & Trails
Hospitality
Financial & Business
Internet Cafes
Kidz Zone
Kitchen Supplies
Medical
Medical Emergency  
Pharmacies
Pet Supplies
Property 4 SALE
Restaurants
Pubs & Clubs
Schools & Facilities
Security
Shopping Variety
Legal Services
Real Estate
Shopping Malls
Travel & Leisure
Weddings and Events
Wine Cellars
Wine Land

Lovely & informative
 other
places to look for more information about
H e r m a n u s



www.
hermanus
.co.za


www.
overberginfo
.com


www.
hermanus
.
com


He
rmanus Tourism Buro
Hermanus Times
Hermanus Golf Club

Hermanus
Whale
Festival


Hermanus Magnetic Observatory

Hermanus
 Map


Hermanus Garden Route
Trip Adviser
 

 


A DAILY DEVOTIONAL
Go to..THOUGHTS FOR LIFE


Francois du Toit,
columnist on Nosy Rosy.
 

Francois and Lydia have lived in Hermanus since January 1997. Their four children, Renaldo, Tehilla, Christo and Stefan were all schooled in Hermanus.
His grandparents from both parents, lived in Hermanus; His grandmother Helen de Wet was the first school teacher in the Hemel and Aarde Valley in the late 1890's until she married Stoffel Francois du Toit, a wagon builder from Worcester, in 1906. The de Wet's huis Museum belonged to his great-grandfather.

After studying at the University of Pretoria he worked in fulltime mission for fourteen years, during which time he also pastored a church and led a training facility for more than 700 students over a five year period.
For another fourteen years they worked mainly in the tourism industry.
In December 2000 he started writing the book, "God believes in You" which led to him being invited to speak at various Christian camps and churches.
 
He is back in fulltime ministry since February 2004, and travels at least once a year abroad and almost every month into Africa and around South Africa.
Their ministry, Mirror Word, is affiliated to Alan Plath of Doxa Deo.
Francois has written several books in both English and Afrikaans, and is also doing paraphrase translations of key books of the Bible from the original Greek text.
His material is available for free downloads on www.mirrorreflection.net



Fonteinvarsgedagtes Februarie 1



Jesus gee definisie aan elke mens, nie as ‘n voorbeeld vir die mens om na te streef nie, maar as voorbeeld van die mens om te besef. Hy regverdig die skeppingsontwerp van die mens.” Kol.2:8-10. In vers 16-23 verduidelik Paulus hoedat elke profetiese skadubeeld van die Ou Verbond oortref word deur die vervulling van alles in Christus. Hy is die openbaring van die nuwe skepping. Die wet kon alleen as skadubeeld verwys na ‘n groter realiteit. Jesus is die vervulling van die volmaakte verlossingsplan van God.



Fonteinvarsgedagtes Februarie 2



Die hele Bybel gaan oor Jesus, maar Jesus gaan oor jou! Jesus is God se finale uitspraak oor die mens. Dit maak die Bybel relevant! “Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die węreld gemaak het. Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese en alle dinge dra deur die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte.” Heb.1:1-3. Dit wat Sy woord kragtig maak is die feit dat die afdruksel van Sy wese en die afskynsel van Sy heerlikheid weer in die vlees geopenbaar word! Die mens se probleem is nie meer sonde nie, maar onkunde!



Fonteinvarsgedagtes Februarie 3



Onkunde en ongeloof beroof die mens van die kennis van sy ware identiteit. “Immers, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug. Maar hy by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie, is blind en kortsigtig, en het die reiniging van sy vorige sondes vergeet.” 2Pet.1:3,9. Die feit dat die mens nie verlossing sien en besef nie, kan nooit verlossing ongeldig maak nie! Besef maak geloofswaardering wakker. 'n Verharde hart wat weier om die waarheid te gehoorsaam, bly 'n gevangene van 'n minderwaardige lewe selfs al is die persoon inderwaarheid net so vry, vergewe en verlos soos enige ander mens.



Fonteinvarsgedagtes Februarie 4



’n Witkruisarend word vrygelaat nadat hy vir 10 jaar in die Pretoriase dieretuin op hok was. Die hok sit egter steeds in die kop en die arend besef nie hy’s vry nie. Eers baie later toe ’n ander witkruisarend in die omgewing begin roep, toe gebeur daar iets met die dieretuinarend, die bekende stem maak die vryheid in hom wakker! Onmiddelik styg hy op en binne oomblike sirkelsweef hy spontaan saam met die ander arend! (Sonder vlieglesse!)



Fonteinvarsgedagtes Februarie 5



“Dit sę en betuig ek dan in die Here, dat julle nie meer moet wandel soos die ander heidene ook wandel in die verdwaasdheid van hulle gemoed nie, mense wat verduisterd is in die verstand en vervreemd van die lewe van God deur die onkunde wat in hulle is vanweë die verharding van hulle hart; wat ongevoelig geword het en hulle oorgegee het aan die ongebondenheid om in hebsug allerhande onreinheid te bedrywe. Maar julle het Christus nie so leer ken nie, as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig is soos die waarheid is in Jesus: dat julle, wat die vorige lewenswandel betref die oue mens moet aflę wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan.” Ef.4:17-22. “Die Naam van die Here word geopenbaar in Sy vakmansskap, Hy gee rotsvaste identiteit aan Sy werk, dat dit volmaak is! Sy naam onderskei Sy produk! Maar die Steenrots wat jou verwek het, het jy veronagsaam; en jy het die God vergeet wat jou voortgebring het.” Deut.32:3,4,18. “Luister na My, julle wat die geregtigheid najaag, wat die HERE soek! Aanskou die rots waaruit julle gekap is en die steengroef waaruit julle gegrawe is.” Jes.51:1.



Fonteinvarsgedagtes Februarie 6



“En toe die huis gebou is, is dit gebou van klippe, kant en klaar uit die breekplek: hamers en koubeitels, enige yster-gereedskap, is nie gehoor by die huis toe dit gebou is nie.” 1Kon.6:7.

“Wat die beeld betref, sy hoof was van goeie goud, sy bors en sy arms van silwer, sy buik en sy lendene van koper, sy bene van yster, sy voete gedeeltelik van yster en gedeeltelik van klei. U het gekyk totdat daar sonder toedoen van mensehande 'n klip losraak wat die beeld getref het aan sy voete van yster en van klei en dit fyngestamp het. Toe is tegelykertyd die yster, die klei, die koper, die silwer en die goud fyngestamp, en dit het soos kaf geword van die dorsvloere in die somer, wat die wind wegneem, sodat daar geen spoor van gevind is nie; maar die klip wat die beeld getref het, het 'n groot rots geword wat die hele aarde gevul het. Dan.2:34,35. Die openbaring van die mens se bloudruk ontwerp en volkome verlossing sal die aarde vul met die kennis van God se heerlikheid soos die waters die see volmaak. Strome van lewende water uit die binneste van die mens.



Fonteinvarsgedagtes Februarie 7



“In plaas van die doring kom die sipres op, in plaas van die brandknekel, die mirte.” Jes.55:6-11,13. In Christus bly die ware identiteit van die mens behoue tenspyte van die val van Adam. Jesus is die bloudruk van die mens se oor­sprong. Die negatief van die foto bewaar die oorspronklike oomblik. Die beeld en naam van God is in die mens gegraveer. Die verlore penning verloor nooit sy waarde nie, die beeld en inskripsie bly in plek as bevestiging van dit wat die stukkie metaal oorspronklik onderskei as koopkrag. Mark. 12:15-17. “Sodat hulle die Here kon soek, of hulle Hom miskien kon aanraak en vind, al is Hy nie ver van elkeen van ons nie; want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons, soos sommige van julle digters ook gesę het: Want ons is ook sy geslag. As ons dan die geslag van God is, moet ons nie dink dat die godheid aan goud of silwer of steen, die beeldwerk van menslike kuns en uitvinding, gelyk is nie.” Hand.17:27-29.



Fonteinvarsgedagtes Februarie 8



“Wie sę die mens is die Seun van die mens? Die Seun van die mens is die Seun van God!” Matt.16:13-18. Hierdie vraag onderstreep die hoofdoel van Jesus se koms. Hy openbaar die ware oorsprong en geestelike identiteit van die mens. Jesus vra die vraag wat Sy ekklesia, die Nuwe Testamentiese kerk, die antwoord van is. Jesus het nie gekom om Sy eie identiteit te verdedig of uitsluitlik te openbaar nie. Hy beleef nie ‘n identiteitskrisis nie! In die besef dat Jesus die Christus is as seun van die mens; dat Hy inderwaarheid die seun van God is, ontdek Simon terselfdertyd sy eie ware identiteit! “Salig is jy, Simon seun van Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar My Vader wat in die hemel is. Ek sę vir jou, jy is Petrus, die Rots, want op hierdie Petra, die Rots waaruit jy gekap is, sal Ek My kerk (ekklesia) bou.” Grieks, ekklesia, die woordjie bestaan uit twee woorde, ek, ’n voorsetsel wat die oorsprong bepaal, + kaleo, om deur ‘n naam ge-eien te word. (Die bekende stem van die Arend!) Die doel van die kerk is om die ware oorspronklike identiteit van die mens te openbaar en te bevestig!



Fonteinvarsgedagtes Februarie 9



“Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die mense wel verwerp is, maar by God uitverkore en kosbaar is; en laat julle ook soos lewende stene opbou, tot 'n geestelike huis, 'n heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur Jesus Christus. Daarom staan dit ook in die Skrif: Kyk, Ek lę in Sion 'n uitverkore en kosbare hoeksteen, en die wat in Hom glo, sal nooit beskaam word nie. Vir julle dan wat glo, is Hy kosbaar; maar vir die ongelowiges geld die woord: Die steen wat die bouers verwerp het, dit het 'n hoeksteen geword; en: 'n Steen des aanstoots en 'n rots van struikeling.” 1Pet.2:4-7, Jes.28:15,16.



Fonteinvarsgedagtes Februarie 10



Jesus is meer as 'n Jood. “En die Samaritaanse vrou sę vir Hom: Hoe is dit dat U wat 'n Jood is, van my vra om te drink terwyl ek 'n Samaritaanse vrou is? Want die Jode hou geen gemeenskap met die Samaritane nie. Jesus antwoord en sę vir haar: As jy die gawe van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou sę: Gee vir My water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het. maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe.” Joh.4:9,10,14. Jesus verwys die Samaritaase vrou na ‘n groter oorsprong (fontein) as haar natuurlike herkoms, ‘n oorsprong wat selfs haar verwysing na Jakob as haar oervader oortref.

THOUGHTS FOR LIFE

THOUGHTS FOR LIFE February 1



Paul often laboured with his own hands not to put any burden on the people he ministered to, yet he was never known as Paul the tentmaker; even his apostleship was not a formal title but rather a description of his passion; he was driven by the word to make all men see. Acts 18:3,5, 1Thess.2:7-9, Acts 20:33, 1Thess.4:11,12, 2Thess.3:6-13. To him life in the flesh meant fruitful labour; everything that happened to him only served to advance the gospel. Phil.1:12, 21-25. Not even a prison cell could dim or frustrate his vision; he continued to see the word unfettered by his circumstances. 2Tim.2:9. He remained fully convinced that his ministry would never be ineffective or in vain; neither would he be like an aimless boxer just beating the air. 1Cor.9:26, and chapter 15:58. He understood the value of the individual and knew that the key to reaching the next person was in reaching the one. 2Cor.5:16, 10:12-16, 2Tim.2:2.



THOUGHTS FOR LIFE February 2



Jesus never underestimated the individual, regardless of their reputation; He reaches the city of Sychar through one woman. John 4:40-42. In Mark 5:19+20, He sees ten cities in one man’s testimony! (Dekapolis = 10 cities.) Phillip is led by the Spirit on a lonely road to introduce one Ethiopian to Christ; there is a continent in the individual! Acts 8:26-40.God addresses an audience in the individual that includes the nations; He sees humanity in one man! Ps.2:7,8.



THOUGHTS FOR LIFE February 3



Paul is not led by open doors, but by the knowledge that God always leads us in triumph and through us spreads the fragrance of the knowledge of Him everywhere. 2Cor.2:12-14. God saw so much more in Gideon than what Gideon saw in himself. Before he encountered the word of the Lord, his life was reduced to mere survival. Judges 6:11,12,14 –16.



THOUGHTS FOR LIFE February 4



God watches over His word to perform it! Jer.1:5-12. Jeremiah sees an almond tree; the Hebrew name for an almond tree means the tree that has woken up, since it is the first tree to blossom and bear fruit while all the other trees are still sleeping! ‘You say there are yet four months, then comes the harvest, I tell you, lift up your eyes and see how the fields are already white for harvest! I sent you to reap that for which you did not labour; others have laboured that you may enter into their labour!’ John 4:35,38. ‘All this is from God, who through Christ reconciled us to Himself and gave us the ministry of reconciliation; God making His appeal through us. Being co-labourers therefore with Him, we beseech you, “be reconciled! Do not accept His grace in vain!” Behold now is the acceptable time; behold now is the day of salvation!’ 2Cor.5:18-20, 6:1. Righteousness by faith says: ‘God has wrought it; of God are you in Christ, He has done it, we enter into His finished work, we enter into His rest (the fruit of His labour) where we cease from our own labours! Today when you hear His voice, do not harden your heart. Hebrews 4:2,7,10. Is.26:12.



THOUGHTS FOR LIFE February 5



Uneducated, ordinary men turned their world upside down. Acts 1:5-8, 4:13, chapter 17:6, 1Cor.1:26-31, Heb.12:1-3, Acts 5:5-7, 26, 27, 40. Acts 10:1, 5, 28. ‘There remains yet much land to be possessed!’ Josh.13:1. All of Asia heard the word within two years as a result of focused ministry coming from one school! Acts 19:8-11. ‘Get you up into a high mountain, O herald of Good Tidings, lift up your voice with strength!’ Is.40:9. Picture the body language of the messengers returning from the battlefield with the glad tidings of victory! ‘How beautiful upon the mountains are the feet of him who brings good tidings, who publishes peace, who brings good tidings of good; who publishes salvation!’ Isaiah 52:7.





THOUGHTS FOR LIFE February 6



Begin to live the life God imagines for you. We are designed to live by the expression of God’s opinion of us, ‘by every word that proceeds from the mouth of God.’ Mathew 4:4



THOUGHTS FOR LIFE February 7



In the natural, physical realm, ‘we possess nothing but the moment; polish it like a jewel’ E. Goudge. Appreciation polishes the moment and brings out the brilliance of every hidden beauty. Within the moment there lies a potential energy that can either harm or bless you. Cultivate the habit to embrace beauty. Moments store energy in memory. Learn how to extract the vital energy. Appreciation, admiration and affection reflect virtue and value; this is the essence of life.



THOUGHTS FOR LIFE February 8



Let the light of God’s favour dispel the negative of failure. A sense of failure will poison your system and paralyse your faith. Encourage yourself in God. ‘The communication of your faith promotes the knowledge of every good thing that is in you in Christ Jesus.’ Paul’s letter to Philemon verse 6.



THOUGHTS FOR LIFE February 9



Identify the times of breakthrough and victory. Bring to mind those images of joy. Remember His divine protection and provision. Remind yourself what it feels like to be totally overwhelmed by God’s goodness and presence. Spiritual and eternal realities always put physical and time-related experiences into proper perspective.



THOUGHTS FOR LIFE February 10



Surround yourself with gratitude; this makes it impossible for self-pity, anger or disappointment to gain any ground. Celebrate the success of the cross. Redemption is valid.

 

 

 
 

Home  Hermanus  Going out  Where to eat  Where to stay  Where to socialize  Where to shop
 What to do & see    Services   Wanted & Offered   Mail Us & letters   Links

 

©Right to Copy©
       Please copy & paste, use & distribute everything in this website        

 Design, marketing & maintenance: Webwits and Nosy Rosy