What is Hip What is Hip What is Hip Hermanus_Accommodation_2

What is Hip, Hot & Happening in Hermanus- sponsored by Nosy Rosy

Hermanus where to shop Hermanus where to stay  Hermanus where to eat Hermanus where to go Hermanus

 


Nosy Rosy - passionate about Hermanus and life

 

T.O Honiball
 


4X4 Routes
Accommodation
Adventure
Arts & Crafts
Auto Rentals
Beaches
Book Stores
Catering
Clothing
Computer Supplies
Confectionery
Gifts
Golf
Hand Crafts
Health & Beauty
Hikes & Trails
Hospitality
Financial & Business
Internet Cafes
Kidz Zone
Kitchen Supplies
Medical
Medical Emergency  
Pharmacies
Pet Supplies
Property 4 SALE
Restaurants
Pubs & Clubs
Schools & Facilities
Security
Shopping Variety
Legal Services
Real Estate
Shopping Malls
Travel & Leisure
Weddings and Events
Wine Cellars
Wine Land

 

 

 


HONIBALL SE BETEKENIS VIR SA KULTUUR
deur S J du Toit 

Dis moeilik om presies te sÍ wat die kulturele betekenis van Honiball se werk is, maar dit het sonder twyfel die lewens van Afrikaansprekende Suid-Afrikaner,  bruin, IndiŽr en swart gemeenskappe insluit, ingrypend geraak.  Hy het in sy tyd te veel van die openbare aansien, byna ikoonagtig, gehad om dit anders te interpreteer.  Van die politieke spektrum, waar hy met verskeie redakteurs van Die Burger saamgewerk het, moes hy baie politieke figure  uitbeeld en die meeste van hulle het dit as ín soort van kompliment beskou. 

Opregte kunstenaars is gewoonlik beskeie en nederige mense wat net spieŽls is en met intense waarneming van alles om hulle en dit weergee.  Honiball had ín fotografiese brein en kon alle waarnemings haarfyn in sy karakters teken.  Baie van sy werk het hul oorsprong in die bruin gemeenskap omdat hy altyd gesÍ het dat hulle, oop, opreg en ongekunsteld is.  Dit was vir hom heel anders met mense met vernis wat na buite geprojekteer word.  Hy moes juis daardie vernis wat deur geleerdheid en materiŽle sukses  meegebring word eers Ďafskilí om die ware mens te kon uitbeeld. 

Vir 40 jaar was hy die spotprenttekenaar van Die Burger.  Menige leser het hul koerant eers oopgeslaan ďom te sien wat Honiball daardie dag sÍ.Ē  Die strokies-karakters Jakkals en Wolf, Oom Kaspaas en die Adoonse van Magaliesberg, het vir dekades in Die Jongspan, Landbouweekblad en Huisgenoot verskyn.  Dit het volksbesit geword en landwyd het dit groot en klein laat uitsien na weeklikse uitgawes.  Die eerste versamelings van die reekse het in 1949 verskyn en is stukkend gelees in huishoudings. Die heruitgawe van die drie reekse het in 1977 in hardeband by Tafelberg verskyn. 

Dit was vir my ín groot eer om TO Honiball se biografie te skryf.  Dae en weke het ons saam in hul Kalkbaai-huisie gesit met ín bandopnemer tussen ons en het hy my alles vertel.  Die boek Pen, Penseel en ín Glimlag, is eers agt jaar na sy dood by Benedic gepubliseer.

The News letter

 Mail us if you would like your accommodation establishment listed here.
 

Home  Hermanus  Going out  Where to eat  Where to stay  Where to socialize  Where to shop
 What to do & see    Services   Wanted & Offered   Mail Us & letters   Links

 

©Right to Copy©
       Please copy & paste, use & distribute everything in this website        

 Design, marketing & maintenance: Webwits